Roohuiskraal Dagsorg is al vir meer as 15 jaar in besigheid, en ons twyfel nie dat ons nog vir baie jare sal wees nie. Ons word gelei deur ervare en opgeleide bestuur. Ons onderwysers het 'n liefde en passie vir kinders en daarom verseker ons 'n optimale groeikurwe vir U kind. Ons fokus is op die verskaffing van ryk leergeleenthede en opvoedkundige selfstandigheid.
e product is purchased. Write your own text, style it and press Done.